Anel Botha:


Ek is baie beïndruk met die marknavorsing wat Gerda vir ons gedoen het. Dit was deeglik en professioneel uiteengesit en het vir ons 'n goeie prentjie gegee oor die voordele en moontlike haakplekke van so 'n besigheid. Ons sal beslis weer van haar dienste gebruik maak. Baie dankie Gerda!


Danie Erasmus - Citypave.co.za:


Gerda gaan werklik uit haar pad om jou te help met die bemarking van jou besigheid. Baie dankie vir die harde werk en baie ure. Jou diens is regtig Mpresif!


TanyaBotha - Tre'Sage Wellness & Beauty:


What a wonderful marketing experience: detailed, precise and informative. We got more than we expected from the detailed market research.




Submit your testimonial


Your Testimonial:

Your name:

Your email address: